
Demi Lee Moore - Verkykerskop
About the event
Kom en geniet 'n wonderlike aand met Demi Lee Moore by Verkykerskop! πΏπ·
Gereed vir 'n elegante aand vol musiek, wyn en uitstekende geselskap. π
- Drag: Semi-formeel (geen denim)
- Kaartjies: R550 per persoon, wat 'n ligte ete insluit! π½οΈ
- Wynproe deur Jakkalsvlei Wynkelder ποΈ
Moet dit nie misloop nie! Skandeer die QR-kode of volg die skakel om jou kaartjies aanlyn te bespreek en te betaal: Kaartjie Besprekings
π Navrae: 066 032 5295
Location
R722, 9882 Verkykerskop, South Africa
Get directionsDetails