
Elandré @ Heroes Live
fre. 13. nov.
19.30 – Late
Wildman Western Cape, 9644, Brackenfell, 7570, South Africa220 ZAR · Buy TicketsAbout the event
Kom sluit aan by een van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse stemme, Elandré, by Heroes Live! 🌟
Met sy unieke talent om mense te raak, of hy nou 'n ballade vertolk wat die saal stil maak, of die vloer aan die brand steek met sy energie, is dit 'n aand wat jy nie wil misloop nie!
Elandré se musiek is eerlik, uniek en vol gevoel. 📣
📍 Kom kuier saam met hom en bring jou mense! Bespreek jou tafel en maak gereed vir 'n onvergeetlike aand! 🌟
Deure: 18:00
Vertoning: 20:30
Bespreek jou kaartjies hier!
Location
Wildman Western Cape, 9644, Brackenfell, 7570, South Africa
Get directionsDetails
Date
fre. 13. nov.
Time
19.30 - Late









