
FRANCOIS VAN COKE
About the event
Francois van Coke is terug by sy gunsteling venue in die Kaap, Die Boer! 🌟 Elke vertoning hier is spesiaal, en jy is uitgenooi om deel te wees van hierdie unieke ervaring. Francois, saam met sy kitaarspeler, Richard Onraet, gaan sy aanhangers trakteer met akoestiese weergawes van sy gewildste treffers, insluitend:
- 🎵 Dagdrome in suburbia
- 🎵 Toe vind ek jou
- 🎵 Komma (Fokofpolisiekar gunsteling!)
Francois se akoestiese optredes is onvergeetlik, so moenie uitmis nie! 👉 Boek jou kaartjies hier 🎟️
Location
6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa
Get directionsDetails
Åbn på mobilen
Scan med kameraet – begivenheden åbnes i Somo-appen.









