
✨ HANNON MAKEOVER ROADSHOW KOM NA WILDEBEEST! ✨
About the event
✨ HANNON MAKEOVER ROADSHOW KOM NA WILDEBEEST! ✨
Dames, dis tyd om jouself te bederf 😍! Sluit aan by die Hannon span vir ’n eksklusiewe live demonstrasie waar hulle hul beste wenke oor velsorg, haarversorging en grimering deel.
🌟 Wat om te verwag:
- Professionele beauty advies
- Leer hoe om produkte reg te gebruik
- Ontdek wat die beste vir jou werk
📅 Datum: 18 Julie
🕙 Tyd: 10:00 – 12:00
💵 Toegang: Slegs R100 per persoon (Verversings ingesluit)
🔒 Beperkte plekke beskikbaar.
Bespreek nou en geniet ’n oggend van beauty, selfversorging en inspirasie! 📞 Wildebeest: 084 486 2328
📞 Kabeer: 062 222 2223
RSVP via Facebook — die plek is beperk, so moenie versuim om te registreer nie!
#Hannons #MakeoverRoadshow #WildebeestLive
Location
Bardene Ext 67, South Africa
Get directions








