
Klub100 Musiekfees 🎶
About the event
Kom geniet ’n ongelooflike dag saam met ons – vol goeie musiek, lekker kuier en great vibes! 🎉
Kaartjies:
- Volwassenes (18+): R200
- Hoërskool kinders: R150
- Laerskool kinders: R130
- Kinders onder 6 jaar: Gratis toegang (geen kaartjie nodig nie)
Let wel: Alle gaste ouer as 6 jaar benodig ’n kaartjie.
Parkering:
- Veilige parkering beskikbaar – R10 per voertuig.
Bring jou eie koelerboks:
- Geen glas word toegelaat nie!
- Kroeg beskikbaar.
- Geen eie kos toegelaat nie.
Wat om te verwag:
- Heerlike kosstalletjies 🍔
- Unieke markstalletjies 🛍️
- Kinderarea – R50 per kind vir die dag.
Kontak: Thoniel: 082 786 7067 | Arno: 079 169 4343
Meld jou aan hier 🚀.
Location
Cavershamweg 2, 3610 Pinetown, South Africa
Get directionsDetails




