
MARKDAG BY PLAASTOE
About the event
πΎ Boeretroos & Plaastoe bied aan: MARKDAG BY PLAASTOE! πΎ
Maak βn draai en geniet βn ontspanne wintersoggend op die plaas! Bring die hele gesin vir βn dag vol lekker kos, vars produkte, unieke geskenke, musiek en hope pret vir die kinders.
π
Datum: Saterdag, 25 Julie
π Tyd: 09:00 β 14:00
π Plek: Plaastoe, Keimoesweg
ποΈ Toegang: GRATIS INGANG
Kom ondersteun ons plaaslike uitstallers, geniet die Plaastoe-atmosfeer en maak βn dag daarvan. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! π€πΎ
Tag gerus iemand wat saam met jou moet kom kuier! π»
Location
14 Upington St, Kariega, 6229, South Africa
Get directionsDetails
Γ
bn pΓ₯ mobilen
Scan med kameraet β begivenheden Γ₯bnes i Somo-appen.





