Riana Nel Konsert

Riana Nel Konsert

Buy Tickets
About the event

Dit is die konsert waaroor jy nog altyd gedroom het! 🌟 Kom geniet 'n wonderlike aand waar vreemdelinge vriende word en ons mekaar kan ondersteun. Die opbrengs word aangewend om ons nuwe Kuierarea in te rig.

🎟️ Kaartjies: R250 (volwassenes), R50 (kinders)
πŸ” Eetgoed: Bestel vooraf vir lekker oseisa en worsbroodjie @R35.

πŸ“ž Kontak die kerkkantoor om jou kaartjie(s) te bekom by 012 991 1395

πŸ‘‰ RSVP op Facebook

Found by SomoΒ·See original
Location

Sunrise Road NPC, 984, Tshwane, 0081, South Africa

Get directions

This week in Sverige