Christia Visser (Teater Sondae Sessies) @ Heroes Live

Christia Visser (Teater Sondae Sessies) @ Heroes Live

Sobre el evento

Ons stel bekend Teater Sondae Sessies by Heroes Live #TeaterSondaeSessiesChristia Visser bring haar vertoning "Vir Alle Weer" vir ’n hele middag se ervaring.Na haar digitale digbundel "Vir Weer" (sewe gedigte, elk met sy eie visuele storie op YouTube), het Christia haar grootste treffers en 'n paar van haar nuwe gedigte saamgevoeg in een kragtige optrede. Dink rou eerlikheid, saamsing-oomblikke, dalk 'n dans of twee, en 'n verrassende akoestiese nommertjie wat jy nie sal sien kom nie. Bring jou mense, kry 'n tafel, en kom voel saam met Christia.

Encontrado por Somo·Ver original
Ubicación

Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa

Cómo llegar

Esta semana en Sverige