
GOD Stap saam jou - al is dit in slippers
Sobre el evento
🌸✨ DAMEDAG 2026 ✨🌸
"God stap saam jou… al is dit in slippers." 💕
Kom geniet 'n heerlike dag vol lag, mooi oomblikke en bederf saam met vriendinne by The Wine Barrel 🍷🌷
📍 Vanderbijlpark – Stephanopark
🎟️ Kaartjies: R500 p.p. 💳 Betaal jou kaartjie af indien nodig!
🌟 Al hierdie ter wille van liefdadigheid vir gestremde kinders 🌟
Wat wag vir jou?
✨ Heerlike eetgoed
✨ Drinkgoed & lekker kuier
✨ Pottery verf & kreatief raak
✨ Inspirerende klerekas-praatjie
✨ Mooie atmosfeer, lag en sielsrus
Trek jou mooiste slippers, tekkies en kom geniet ‘n dag waar elke vrou welkom is! 💖
📞 Bespreek jou plek vandag — beperkte plek beskikbaar!
Kontak asb vir Aliza De Lange: 082 681 3724
Ubicación
1911 Vanderbijlpark, South Africa
Cómo llegarDetalles




