High Tea met Hannes van Wyk en DJ Muller

High Tea met Hannes van Wyk en DJ Muller

Sobre el evento

Simondium Familiekerk nooi jou hartlik uit na ’n besondere High Tea-oggend saam met Hannes van Wyk en DJ Muller. Kom geniet ’n oggend van mooi tafelgesprekke, lekker lag, musiek, en sielskos wat mens weer bietjie laat asem skep. Hannes deel op sy unieke manier - eerlik, roerend en met genoeg humor langs die pad. DJ Muller sorg vir musiek vir die siel!

Elke vrou ontvang ook ’n opwindende geskenkpak.

Koste: R350 per persoon (sluit ete in)
Plek: Strooidak Kerksaal, Klein Reservoir Str, Hoog en Droog, Paarl
Navrae en besprekings:
Maryna Moore: 062 089 2022 (Maandae tot Donderdae, 09:00–13:00)
[email protected]

Bring jou ma, dogter, vriendin, suster of kollega saam - dit gaan ’n oggend wees om te onthou!

Encontrado por Somo·Ver original
Ubicación

163 Main Road, 7646 Paarl, South Africa

Cómo llegar

Esta semana en Sverige