Muffins met mamma's

Muffins met mamma's

Comprar entradas
Sobre el evento

K4J Muffins met Mamma'sDatum: 15 Augustus 2026Tyd: 9:00 -11:00Plek: Missio DeiKostes: R150Spreker: Mariaan van ZylKom geniet 'n oggend van mamma-wees en herontdek jou waarde as God se dogter.Nooi 'n vriending en kom bederf jouself met 'n muffin en 'n oggend van saam kuier, geestelike voeding en kreatiwiteit vir mammas wat net 'n bietjie asem wil haal.Kontak:info@missio-dei.co.za

Encontrado por Somo·Ver original
Ubicación

4B Retief St, Bellville, 7530, South Africa

Cómo llegar

Esta semana en Sverige