Stella huis op Veiling

Stella huis op Veiling

Sobre el evento

Kom sluit aan by die veiling van 'n pragtige huis in Stella! 🌟
Eiendom Besonderhede:

  • Erf grootte: +/- 4200m²
  • Slaapkamers: 4 🛏️
  • Badkamers: 3 🛁
  • Sitkamer, eetkamer, sonkamer, en studeerkamer
  • Groot afdak: 9m x 9m
  • Woonstel met en-suite badkamer
  • Dubbel motorhuis 🚗
  • 8-man jacuzzi 🛁
  • 5kW solar sisteem ☀️
  • Borggat met 6m dam 💧
  • 2 ingeboude braaiers 🔥
  • 2400L JoJo tenk met drukpomp

Die huis is baie naby aan 'n skool, en word aangebied met of sonder huisraad.

🔗 Vir meer inligting, kontak Joppie Pretorius by 0833956978
🔗 Besoek die Facebook-event vir meer besonderhede!

Encontrado por Somo·Ver original
Ubicación

533 Van Tonder St, Naledi, 8650, South Africa

Cómo llegar