Suid-Afrikaanse Fees / South African Festival

Suid-Afrikaanse Fees / South African Festival

Sobre el evento

Teken ons Suid-Afrikaanse Fees in jou dagboek aan!

📅 Datum: 15 Augustus 2026
🕘 Tyd: 09:00 - 14:00
📍 Ligging: Mount Gravatt Showgrounds - 1644 Logan Road, Mount Gravatt

Bigger and better than ever before! 🎊 Kom vier fees saam met ons – hierdie jaar bring ons hoop nuwe toevoegings en verrassings! Geniet eg Suid-Afrikaanse smake soos:

  • Pannekoek
  • Vetkoek
  • Jaffles
  • Boereworsrolle
  • Sosaties (Kebab)
  • Kerrie en rys
  • Samosas
  • Koeke
  • Poedings en gebak 🎂

Plus: 🎶 Musiek, vermaak vir die kleinspan, buite stalletjies en nog baie meer!

ONS BORGE IS:
Platinum borg:
Austbrokers Comsure
Goue borge:
Attvest Finance
Homeloans in Aus
Saffa-ri Biltong & Jerky
Bronze Borg:
Elna's Catering - Elna Olivier : Tel 0432 192 273 (Elna.olivier4@gmail.com)
Kerneels Tel 0403 344 690 (kerneels.olivier@gmail.com)

RSVP op Facebook — die restaurant kan 'n fooi vir no-shows hef.

Encontrado por Somo·Ver original
Ubicación

Mt Gravatt Showgrounds, 1644 Logan Rd, Mount Gravatt QLD 4122, Australia

Cómo llegar

Esta semana en Brisbane