
𝗩𝗼𝗲𝗹𝗴𝗼𝗲𝗱 𝗺𝗲𝘁 𝗙𝗔𝗥𝗥𝗘𝗡 𝗲𝗻 𝗙𝗿𝗶𝗲𝗻𝗱𝘀!
Komm geniet 'n inspirerende show wat jou geloof aan die brand steek! ✨
TEMA – #MooiDingeWag
Vir elke vrou wat moeg gevoel het, wat in stilte vir hoop gebid het, en wie se glimlag dalk verlore geraak het in die daaglikse stryd … dit is jou uitnodiging tot genesing, vernuwing, en herontdekte vreugde! 🌼
Saam met Farren op die verhoog is haar vriende - sielvolle kunstenaars wat musiek, stories en verrassings deel wat jou diep sal raak en jou sal laat saamsing. 🎶
#MooiDingeWag is nie net 'n show nie – dit is 'n ervaring! Bring jou hart en laat Voelgoed met Farren en Vriende jou inspireer om te glo, te glimlag, en te onthou dat mooi dinge op jou wag! 🤩
Gratis produkte van Silki, EHC, en Tiger's Milk ingesluit!
Met trots geborg deur Medal Paints – 'n trotse Suid-Afrikaanse verfvervaardiger met topkwaliteit produkte teen goeie pryse.
5/757 Panton Rd, Cape Town, 7800, South Africa
Itinéraire








