Hoërskool Kanonkop Gholfdag & Nag Gholf Toernooi

Hoërskool Kanonkop Gholfdag & Nag Gholf Toernooi

À propos de l'événement

Kom sluit aan by die Hoërskool Kanonkop Gholfdag en Nag Gholf Toernooi 🎊 om 35 jaar van uitnemendheid te vier! Alle borge, ouers, oudleerders en die breë gemeenskap is hartlik uitgenoi om saam met ons hierdie mylpaal te herdenk. Kom deel in die pret, bou nuwe herinneringe en vier ons skool se ryk geskiedenis met 'n onvergeetlike dag- en aandtoernooi! 🏌️‍♂️

📍 Locasie: 5 Jakaranda St, Middelburg, 1055, South Africa
🔗 Besoek ons: Facebook Event

Trouvé par Somo·Voir l'original
Lieu

5 Jakaranda St, Middelburg, 1055, South Africa

Itinéraire