Jack Parow & Van Pletzen & Die FakBoiz - LIVE at Daisy Jones, Stellenbosch

Jack Parow & Van Pletzen & Die FakBoiz - LIVE at Daisy Jones, Stellenbosch

À propos de l'événement

🚪 Los jou maniere by die huis! Twee dansvloer legends, Jack Parow en Van Pletzen, kom na Daisy Jones op 1 Augustus! Maak gereed om te bons van begin tot einde.

🕔 Deure open: 17h00
🎵 Die FakBoiz: 19h30
🎸 Van Pletzen: 20h30
🎤 Jack Parow (full band): 21h30

🎟️ Kaartjies: R200
VIP: R800
👉 Die beperkte VIP-kaartjies sluit in: toegang tot die boonste gallery wat neerkyk op die verhoog, 'n private bar, private badkamer en 'n geleentheid om 'n spasie te deel met die kunstenaars voor en na die show.

💻 Tickets hier koop
🙏 Made possible thanks to Jagermeister and Stella Artois.
🖼️ Artwork by DisArnold.

Belangrike inligting:

  • Geen onder-18's toegelaat.
  • Daisy Jones is 'n cashless venue; geen kontant sal by die deur, kroeg of via kelners aanvaar word.
  • Reg op toelating voorbehou.

🌄 Kom vroeg om die pragtige Winelands uitsigte te geniet met 'n vol kroeg en kombuis!

Trouvé par Somo·Voir l'original
Lieu

Summerhill, Stellenbosch, South Africa

Itinéraire

Cette semaine à Sverige