Mel die Storieverteller - LAERSKOOL KRUINSIG, KEMPTON PARK - Internet Sensasie
Entertainment

Mel die Storieverteller - LAERSKOOL KRUINSIG, KEMPTON PARK - Internet Sensasie

À propos de l'événement

Laerskool Kruinsig en die gemeenskap word hartlik genooi na 'n onvergeetlike aand van lag, herkenbaarheid en pure vermaak met Mel die Storieverteller in haar skreeusnaakse vertoning, Internet Sensasie! 😄

📱 Wat om te verwag:
As jy ooit gewonder het hoe mense so dapper of selfs dom op die internet kan wees, gaan jy beslis jouself of iemand bekend in hierdie stories raakloop. Bring jou familie, vriende, jou sin vir humor en dalk 'n sneesdoekie vir die lagtrane—want hierdie is 'n aand wat jy nie wil mis nie!

🎤 In haar derde komiese een-vrou vertoning gaan Mel ook sing! Daar wag vars en onverwags belaglike stories uit die elektroniese wêreld vol aandagsoekers en liggelowiges.

🤔 Highlights van die Vertoning:

  • Oom Riekert se groot fout
  • 'n beplande vuisgeveg in KuduKraal
  • Hoe 'Mel die Storieverteller' ontstaan het
  • Die siekte op haar voorkop

🕒 Vertoning duur: 80 minute (Geen pouse)
👶 Ouderdomsbeperking: Geen onder 14’s toegestaan
📍 Venue: Maranatha, Veld St & Dann Rd, Glen Marais, Kempton Park
💰 Kaartjieprys: R250 pp
🎟️ Kaartjies: Beskikbaar op Quicket
🍽️ Wyntuin: Vanaf 15:00. Ondersteun asseblief ons kosstalletjies en uitstallers.
🔑 Deure open: 18:00
🎬 Vertoning begin: 18:45

Moet dit nie misloop nie! 🔥

Lieu

MCC Book and Coffee Shop CC, 950, Kempton Park, 1619, South Africa

Itinéraire

Cette semaine à Sverige

Acheter des billets