𝗩𝗼𝗲𝗹𝗴𝗼𝗲𝗱 π—Ίπ—²π˜ 𝗙𝗔π—₯π—₯π—˜π—‘ 𝗲𝗻 π—™π—Ώπ—Άπ—²π—»π—±π˜€!

𝗩𝗼𝗲𝗹𝗴𝗼𝗲𝗱 π—Ίπ—²π˜ 𝗙𝗔π—₯π—₯π—˜π—‘ 𝗲𝗻 π—™π—Ώπ—Άπ—²π—»π—±π˜€!

Acquista biglietti
Info sull'evento

Komm geniet 'n inspirerende show wat jou geloof aan die brand steek! ✨

TEMA – #MooiDingeWag

Vir elke vrou wat moeg gevoel het, wat in stilte vir hoop gebid het, en wie se glimlag dalk verlore geraak het in die daaglikse stryd … dit is jou uitnodiging tot genesing, vernuwing, en herontdekte vreugde! 🌼

Saam met Farren op die verhoog is haar vriende - sielvolle kunstenaars wat musiek, stories en verrassings deel wat jou diep sal raak en jou sal laat saamsing. 🎢

#MooiDingeWag is nie net 'n show nie – dit is 'n ervaring! Bring jou hart en laat Voelgoed met Farren en Vriende jou inspireer om te glo, te glimlag, en te onthou dat mooi dinge op jou wag! 🀩

Gratis produkte van Silki, EHC, en Tiger's Milk ingesluit!

Met trots geborg deur Medal Paints – 'n trotse Suid-Afrikaanse verfvervaardiger met topkwaliteit produkte teen goeie pryse.

Trovato da SomoΒ·Vedi originale
Luogo

5/757 Panton Rd, Cape Town, 7800, South Africa

Come arrivare

Questa settimana a Sverige