
Dans Oppi Platteland | Upington
Info sull'evento
Kry jou Kaartjies vir die Grootste Dans in Suid Afrika! 🎉 Dit is die eerste keer in die Noordkaap, en jy wil nie hierdie geleentheid misloop nie!
Kaartjies: www.kaarkies.co.za
Info: www.afrikaansoppiplatteland.info
Performers:
🎤 Klipwerf
🎸 Steve Hofmeyr
🎶 Brendan Peyper
🎤 Kurt Darren
🎤 Jay & Lianie May
🎤 Danny Smoke
MCs:
🌟 Janey & Ward
Kom geniet die aand saam met ons in Upington! 🕺💃
Luogo
Upington, South Africa
Come arrivareDettagli
Apri sul telefono
Inquadra con la fotocamera: l'evento si apre nell'app Somo.