
GOD Stap saam jou - al is dit in slippers
πΈβ¨ DAMEDAG 2026 β¨πΈ
"God stap saam jouβ¦ al is dit in slippers." π
Kom geniet 'n heerlike dag vol lag, mooi oomblikke en bederf saam met vriendinne by The Wine Barrel π·π·
π Vanderbijlpark β Stephanopark
ποΈ Kaartjies: R500 p.p. π³ Betaal jou kaartjie af indien nodig!
π Al hierdie ter wille van liefdadigheid vir gestremde kinders π
Wat wag vir jou?
β¨ Heerlike eetgoed
β¨ Drinkgoed & lekker kuier
β¨ Pottery verf & kreatief raak
β¨ Inspirerende klerekas-praatjie
β¨ Mooie atmosfeer, lag en sielsrus
Trek jou mooiste slippers, tekkies en kom geniet βn dag waar elke vrou welkom is! π
π Bespreek jou plek vandag β beperkte plek beskikbaar!
Kontak asb vir Aliza De Lange: 082 681 3724
1911 Vanderbijlpark, South Africa
Come arrivareInquadra con la fotocamera: l'evento si apre nell'app Somo.




