JOSHUA NA DIE REEN & BAND

JOSHUA NA DIE REEN & BAND

Info sull'evento

Ek bring 'n paar van my musikante saam om weer in die romantiese atmosfeer van Die Boer teater te kom baljaar. Julle word genooi om saam met ons te kom wees vir 3 aande. Dis die begin van Desember, na nog 'n jaar wat ons die voorreg gehad het om hierdie lewe te leef en te voel. Dankie vir julle liefde, ons sien julle daar.

Trovato da Somo·Vedi originale
Luogo

Chenoweth Straat 6,, 7550 Durbanville, South Africa

Come arrivare

Questa settimana a Sverige