
Klub100 Musiekfees ๐ถ
Info sull'evento
Kom geniet โn ongelooflike dag saam met ons โ vol goeie musiek, lekker kuier en great vibes! ๐
Kaartjies:
- Volwassenes (18+): R200
- Hoรซrskool kinders: R150
- Laerskool kinders: R130
- Kinders onder 6 jaar: Gratis toegang (geen kaartjie nodig nie)
Let wel: Alle gaste ouer as 6 jaar benodig โn kaartjie.
Parkering:
- Veilige parkering beskikbaar โ R10 per voertuig.
Bring jou eie koelerboks:
- Geen glas word toegelaat nie!
- Kroeg beskikbaar.
- Geen eie kos toegelaat nie.
Wat om te verwag:
- Heerlike kosstalletjies ๐
- Unieke markstalletjies ๐๏ธ
- Kinderarea โ R50 per kind vir die dag.
Kontak: Thoniel: 082 786 7067 | Arno: 079 169 4343
Meld jou aan hier ๐.
Luogo
Cavershamweg 2, 3610 Pinetown, South Africa
Come arrivareDettagli




