
π©πΌπ²πΉπ΄πΌπ²π± πΊπ²π πππ₯π₯ππ‘ π²π» ππΏπΆπ²π»π±π!
Komm geniet 'n inspirerende show wat jou geloof aan die brand steek! β¨
TEMA β #MooiDingeWag
Vir elke vrou wat moeg gevoel het, wat in stilte vir hoop gebid het, en wie se glimlag dalk verlore geraak het in die daaglikse stryd β¦ dit is jou uitnodiging tot genesing, vernuwing, en herontdekte vreugde! πΌ
Saam met Farren op die verhoog is haar vriende - sielvolle kunstenaars wat musiek, stories en verrassings deel wat jou diep sal raak en jou sal laat saamsing. πΆ
#MooiDingeWag is nie net 'n show nie β dit is 'n ervaring! Bring jou hart en laat Voelgoed met Farren en Vriende jou inspireer om te glo, te glimlag, en te onthou dat mooi dinge op jou wag! π€©
Gratis produkte van Silki, EHC, en Tiger's Milk ingesluit!
Met trots geborg deur Medal Paints β 'n trotse Suid-Afrikaanse verfvervaardiger met topkwaliteit produkte teen goeie pryse.
5/757 Panton Rd, Cape Town, 7800, South Africa
Veibeskrivelse








