Die Heuwels Fantasties (Bokke vs All Blacks) @ Heroes Live

Die Heuwels Fantasties (Bokke vs All Blacks) @ Heroes Live

Om arrangementet

Saterdag 5 September is 'n groot een!DIE HEUWELS FANTASTIES tree op by Heroes Live in Brackenfell. Dié Belville band het basies Afrikaanse alt-pop begin en speel al meer as twee dekades lank saam. Die treffers hou steeds aan kom met hul nuutste single "Elsie" - verwag 'n set van al die lekker tunes en goeie energie.Die show begin 20:00Die dag bring ook groot Rugby aksie met die BOKKE vs ALL BLACKS wat om 17:40 afskop. Deure maak al 15:00 oop vir almal wat wil saam rugby kyk!So kom maak jouself tuis by HEROES op Saterdag 5 Sept vir 'n dag vol Suid-Afrikaanse talent en vermaak - op die grootskerm en die verhoog!Bespreek jou tafel, bring jou mense.Doors 15:00 | Kick-off 17:40 | Show 20:00#Bokke #AllBlacks #DieHeuwelsFantasties #HeroesLive #RugbyAndMusic #Brackenfell #AfrikaansAltPop

Funnet av Somo·Se original
Sted

Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa

Veibeskrivelse

Denne uken i Sverige