Klub100 Musiekfees 🎶

Klub100 Musiekfees 🎶

Kjøp billetter
Om arrangementet

Kom geniet ’n ongelooflike dag saam met ons – vol goeie musiek, lekker kuier en great vibes! 🎉

Kaartjies:

  • Volwassenes (18+): R200
  • Hoërskool kinders: R150
  • Laerskool kinders: R130
  • Kinders onder 6 jaar: Gratis toegang (geen kaartjie nodig nie)

Let wel: Alle gaste ouer as 6 jaar benodig ’n kaartjie.

Parkering:

  • Veilige parkering beskikbaar – R10 per voertuig.

Bring jou eie koelerboks:

  • Geen glas word toegelaat nie!
  • Kroeg beskikbaar.
  • Geen eie kos toegelaat nie.

Wat om te verwag:

  • Heerlike kosstalletjies 🍔
  • Unieke markstalletjies 🛍️
  • Kinderarea – R50 per kind vir die dag.

Kontak: Thoniel: 082 786 7067 | Arno: 079 169 4343

Meld jou aan hier 🚀.

Funnet av Somo·Se original
Sted

Cavershamweg 2, 3610 Pinetown, South Africa

Veibeskrivelse

Denne uken i Sverige