
Spoegwolf - Hartbeespoort
🔥 SPOEGWOLF IN HARTIES – FATHER’S DAY 🔥
Kom saam met ons op hierdie Vadersdag na die ikoniese Dozi’s Back to The Roots in Hartbeespoort vir 'n ongelooflike dag vol musiek, kuier en onvergeetlike herinneringe saam met familie en vriende! 🍻🎶
Bring vir Pa, jou kampstoel en jou beste gees — want Spoegwolf en Dromedaris gaan Harties behoorlik laat leef! 🌅🔥
📍 Venue: Dozi’s Back to The Roots, Hartbeespoort
🎟️ KAARTJIES:
👶 Onder 5 – GRATIS
🧒 Onder 13 – R150
👦 Onder 18 – R180
🧑 Volwassenes – R250
👨👩👧👦 Family Package – R680 (2 volwassenes + 2 kinders)
⚠️ NB: Bring jou eie kampstoele. Geen eie kos of drankies toegelaat nie.
📲 Vir meer inligting en kaartjies, WhatsApp Ultimate Events SA: 065 873 8907
👉 Koop jou kaartjie hier!
Liknande evenemang
Dozi Back To Roots, 699, Madibeng, 0251, South Africa
Vägbeskrivning