๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—น๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—™๐—”๐—ฅ๐—ฅ๐—˜๐—ก ๐—ฒ๐—ป ๐—™๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐˜€!

๐—ฉ๐—ผ๐—ฒ๐—น๐—ด๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—™๐—”๐—ฅ๐—ฅ๐—˜๐—ก ๐—ฒ๐—ป ๐—™๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฑ๐˜€!

Koupit vstupenky
O udรกlosti

Komm geniet 'n inspirerende show wat jou geloof aan die brand steek! โœจ

TEMA โ€“ #MooiDingeWag

Vir elke vrou wat moeg gevoel het, wat in stilte vir hoop gebid het, en wie se glimlag dalk verlore geraak het in die daaglikse stryd โ€ฆ dit is jou uitnodiging tot genesing, vernuwing, en herontdekte vreugde! ๐ŸŒผ

Saam met Farren op die verhoog is haar vriende - sielvolle kunstenaars wat musiek, stories en verrassings deel wat jou diep sal raak en jou sal laat saamsing. ๐ŸŽถ

#MooiDingeWag is nie net 'n show nie โ€“ dit is 'n ervaring! Bring jou hart en laat Voelgoed met Farren en Vriende jou inspireer om te glo, te glimlag, en te onthou dat mooi dinge op jou wag! ๐Ÿคฉ

Gratis produkte van Silki, EHC, en Tiger's Milk ingesluit!

Met trots geborg deur Medal Paints โ€“ 'n trotse Suid-Afrikaanse verfvervaardiger met topkwaliteit produkte teen goeie pryse.

Nalezeno SomemยทZobrazit originรกl
Mรญsto

5/757 Panton Rd, Cape Town, 7800, South Africa

Trasa

Tento tรฝden v Sverige