ELANDRE & BAND  (MIDDAGVERTONING)

ELANDRE & BAND (MIDDAGVERTONING)

O události

Elandré Akoesties is vir 'n rustige aand uit met jou gunsteling Elandré nommers, maar ook vir daai outjies wat nie die feeslys haal nie. Elandré bring vir jou die liedere soos jy hulle nog nooit gehoor het nie. Oudergewoonte aan 'n Elandré produksie is daar ook 'n verrassing of twee. 😉

Nalezeno Somem·Zobrazit originál
Místo

6 Chenoweth St, Durbanville, 7550, South Africa

Trasa

Tento týden v Sverige