
Kultura-Fees: Karen Zoid met Anton Eloff
O události
Dié is nie die Karen Zoid wat jy verwag nie – en dis presies die punt.Sonder die dreunende rock-band betree Karen die verhoog met slegs haar akoestiese kitaar, haar onmiskenbare stem en die betowerende spel van Anton Eloff op klavier.Die resultaat is eerlik en intiem. Liedjies word kaalgelê, stories word met skerpsinnige humor vertel, en oomblikke beweeg moeiteloos tussen lag en hoendervleis.Dis ’n unieke musikale ervaring waar die fokus op die kern van elke lied val – rou, persoonlik en onvergeetlik.
Místo
2 Durbanville Ave, Durbanville, 7550, South Africa
TrasaPodrobnosti
Otevřít v mobilu
Naskenujte fotoaparátem – akce se otevře v aplikaci Somo.









