
MARKDAG BY PLAASTOE
O události
🌾 Boeretroos & Plaastoe bied aan: MARKDAG BY PLAASTOE! 🌾
Maak ’n draai en geniet ’n ontspanne wintersoggend op die plaas! Bring die hele gesin vir ’n dag vol lekker kos, vars produkte, unieke geskenke, musiek en hope pret vir die kinders.
📅 Datum: Saterdag, 25 Julie
🕘 Tyd: 09:00 – 14:00
📍 Plek: Plaastoe, Keimoesweg
🎟️ Toegang: GRATIS INGANG
Kom ondersteun ons plaaslike uitstallers, geniet die Plaastoe-atmosfeer en maak ’n dag daarvan. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! 🤎🌾
Tag gerus iemand wat saam met jou moet kom kuier! 🌻
Místo
14 Upington St, Kariega, 6229, South Africa
TrasaPodrobnosti
Otevřít v mobilu
Naskenujte fotoaparátem – akce se otevře v aplikaci Somo.





