
Neil Diamond and the Divas met Johan Liebenberg en Charlize Berg
Beleef 'n onvergeetlike aand waar die tydlose treffers van Neil Diamond ontmoet met die kragtige stemme van legendariese divas soos Barbra Streisand, Shirley Bassey, Tina Turner, Lady Gaga en Celine Dion.
Met Johan Liebenberg en Charlize Berg op hoofsang word gehore bederf met ikoniese solo-uitvoerings én hartroerende duet-oomblikke wat die magie van hierdie wêreldbekende kunstenaars vier.
Hulle word begelei deur 'n uitstaande lewendige orkes bestaan uit Vinnie Henrico (tromme), Rixi Roman (bas), Reghardt de Bruyn (kitaar), en Sean Butler saam met Liezel Henrico op klawers en agtergrond sang.
Van opwindende rock- en pop klassieke tot ontroerende ballades – Neil Diamond and the Divas is 'n musikale reis vol nostalgie, passie en wêreldbekende treffers wat jou sal laat saamsing van die eerste noot tot die laaste applous!
👉 Kry jou kaartjie hier!
Arrangeren wil graag hê dat jy vooraf jou plek bevestig — moenie die geleentheid misloop nie!
Cnr Of Lynnwood Rd And Daventry St, 0081 Lynnwood, South Africa
TrasaNaskenujte fotoaparátem – akce se otevře v aplikaci Somo.









