
Reformeer of Konformeer
O události
Bly Getrou aan die Woord van God! 🙏
Gereformeerde Kerk Middeburg is trots om 'n spesiale aanbieding aan te bied:
- Spreker: Dr. Ferdie Mulder
- Onderwerp: Die Bybelse perspektief oor die Hedeonadse Aanslag op die Kerk.
Kom sluit aan en ontdek die waarhede van die geloof! 📖✨
Toegangsgeld: R150 per persoon
📍 Lokasie: Mathaydine, South Africa
🔗 Bespreek jou plek hier!
Místo
Mathaydine, South Africa
TrasaPodrobnosti

