
Trooskos Fees
O události
Kom geniet 'n aand van Trooskos waar elke happie jou herinner aan Sondagmiddagetes, ouma se kombuis en die warmte van mense wat saamkuier om 'n tafel. 🌟 Op 28 Augustus 2026 nooi ons jou na 'n fees met heerlike kos en goeie geselskap wat jou sommer tuis laat voel. 🏡 Bring jou familie, nooi jou vriende en deel in die eenvoudige vreugde van lekker eet en saam wees! Kaartjies sal op die dag by die fees beskikbaar wees. 📍 Kyk hier na die Facebook geleentheid
Místo
14 Rembrandt Cres, Parow, 7500, South Africa
TrasaPodrobnosti






