Omgeemense van George Gholfdag 2026

Omgeemense van George Gholfdag 2026

About the event

πŸŽ‰πŸ’™ Kom geniet 'n dag vol pret ter ondersteuning van 'n goeie doel! πŸ•ΊπŸΌπŸ§¨β›³οΈπŸš¨

πŸ“… Datum: Donderdag, 30 Julie 2026
πŸ“ Plek: George Gholf Klub, CJ Langenhoven Road, 6529 George, South Africa

Die Vryburger Omgeemense van George se Gholfdag is terugβ€ΌοΈπŸ˜Ž Maak seker jy merk jou kalender en nie hierdie geleentheid misloop nie! Sirkel die dag of maak 'n knoop in jou sakdoek. πŸ˜πŸŒπŸΌβ€β™‚οΈ

#Omgeemense #Vryburgers #Gholfdag #George #BlyLosBlyLekker
πŸ‘‰ Meer Inligting en RSVP op Facebook

Found by SomoΒ·See original
Location

CJ Langenhoven Road, 6529 George, South Africa

Get directions

This week in Sverige