Vlerksleep || AfriForum Teater

Vlerksleep || AfriForum Teater

About the event

Volgens die verklarende woordeboek van die Afrikaanse taal beteken “vlerksleep” om by ’n meisie aan te lê, soos mannetjiesvoëls – veral duiwe – hulle vlerke sleep om die wyfies se aandag te trek! 🎭
In regisseur Frans Swart se nuwe produksie 'Vlerksleep' deur Peter Quilter, ontmoet ons Anton (David James) en Louise (Elma Potgieter), albei in hul laat vyftigs. 🌟
Hulle is onlangs geskei en kyk nou na nuwe metgeselle deur verskeie toe-oogafsprake. Vlerksleep volg hul eskapades deur ’n reeks onverwagte, eksentrieke, en wisselvallige romantiese probeerslae waar absoluut niks volgens plan verloop nie! 💔
Kom geniet 'n gewaagde aand saam met David James, Elma Potgieter, Richard van der Westhuizen, en Steffie le Roux!
Deur: Peter Quilter
Vertaling en Regie: Frans Swart
🗺️ Ligging: Greenlyn Village Centre, 447 Thomas Edison St, Tshwane, 0081, South Africa
👉 Kry jou kaartjies hier!

Found by Somo·See original
Location

Greenlyn Village Centre, 447 Thomas Edison St, Tshwane, 0081, South Africa

Get directions

This week in Sverige