Afrikaans op Toer - Juan Boucher in PE - 7 Aug 2026 - Die Liedjies Die Stories Die Kuier
Event has endedTook place Fri, Aug 7Find similar events

Afrikaans op Toer - Juan Boucher in PE - 7 Aug 2026 - Die Liedjies Die Stories Die Kuier

Fri, Aug 7
06:00 PM โ€“ Late
Boardwalk Hotel and CasinoSee website
About the event

๐Ÿฌ Port Elizabeth, ons het geluister! ๐ŸŒŠ

Juan Boucher โ€ฆ Die Liedjies, Die Stories, Die Kuier ... 1 aand in PE! ๐Ÿ”ฅ

Afrikaans Op Toer bring die gees, die trots en die kuier na dorpe regoor Suid-Afrika! Maak reg vir โ€˜n onvergeetlike aand saam met Juan Boucher, net in Port Elizabeth by Boardwalk Casino. Groot verhoog oomblikke en โ€™n ervaring waar ons in Afrikaans saam sing, lag en herinneringe bou.

Alle inligting, moets en moenies verskyn op ons webwerf by afrikaansoptoer.co.za en kaartjies is hier beskikbaar - klik op die skakel: Juan Boucher in PE om joune nou te kry voordat dit uitverkoop!

#JouDorpSeMense #JouDorpSeTaal #JouDorpSeMusiek #JouDorp #AOT #AfrikaansOpToer #AfrOpToer

Found by SomoยทSee original
Location

Boardwalk Hotel and Casino

Get directions

Similar events

This week in Sverige