
MARKDAG BY PLAASTOE
About the event
๐พ Boeretroos & Plaastoe bied aan: MARKDAG BY PLAASTOE! ๐พ
Maak โn draai en geniet โn ontspanne wintersoggend op die plaas! Bring die hele gesin vir โn dag vol lekker kos, vars produkte, unieke geskenke, musiek en hope pret vir die kinders.
๐
Datum: Saterdag, 25 Julie
๐ Tyd: 09:00 โ 14:00
๐ Plek: Plaastoe, Keimoesweg
๐๏ธ Toegang: GRATIS INGANG
Kom ondersteun ons plaaslike uitstallers, geniet die Plaastoe-atmosfeer en maak โn dag daarvan. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! ๐ค๐พ
Tag gerus iemand wat saam met jou moet kom kuier! ๐ป
Location
14 Upington St, Kariega, 6229, South Africa
Get directionsDetails
Open on your phone
Scan with your camera โ the event opens in the Somo app.





