
ALETTA FRANCINA in JUSSIE SUSSIE ( GEEN O/16 - Volwasse inhoud) (Middagvertoning)
About the event
Aletta het na ’n ander provinsie verhuis en die lewe het drasties verander sedert haar vorige show, Effens Anders. Hierdie girl lewe kliphard en is bereid om enigiets te doen vir die plot. Bederf jou self met ’n kaartjie en kom saam kekkel oor al haar nuwe ervarings en absurde situasies! 🎤💖
📍 Locatie: Chenoweth Straat 6, 7550 Durbanville, South Africa
Bespreek jou kaartjie hier! — Moet nie die kans misloop nie! 🎟️
Location
Chenoweth Straat 6,, 7550 Durbanville, South Africa
Get directionsDetails
Open on your phone
Scan with your camera – the event opens in the Somo app.









