
Dans Oppi Platteland | Upington
About the event
Kry jou Kaartjies vir die Grootste Dans in Suid Afrika! π Dit is die eerste keer in die Noordkaap, en jy wil nie hierdie geleentheid misloop nie!
Kaartjies: www.kaarkies.co.za
Info: www.afrikaansoppiplatteland.info
Performers:
π€ Klipwerf
πΈ Steve Hofmeyr
πΆ Brendan Peyper
π€ Kurt Darren
π€ Jay & Lianie May
π€ Danny Smoke
MCs:
π Janey & Ward
Kom geniet die aand saam met ons in Upington! πΊπ
Location
Upington, South Africa
Get directionsDetails
Open on your phone
Scan with your camera β the event opens in the Somo app.