Foxy Vixen in Leathers Brunch

Foxy Vixen in Leathers Brunch

Buy Tickets
About the event

🌟 Laatste maand om te bespreek! 🏁

Hey, alle Biker Lady's! Dit is tyd om die engines te start! πŸ”₯ Kom geniet saam met ons ’n onvergeetlike oggend vol inspirasie, lag, en egte biker vibes.

πŸ›΅ Perfekte geleentheid:

  • Mekaar beter leer ken
  • Nuwe vriendskappe bou
  • Net fun hΓͺ! πŸŽ‰

Datum: 25 Julie 2026
Tyd: 10:00
Plek: Tjomma's
Adres: 1297 Van Der Hoff Weg, Pretoria

πŸ’° Slegs R200,00 per persoon (ontbyt ingesluit)
Betaling: Vooraf om jou plek te verseker! (Pre Entry alleenlik) @highlight

Kontak Persoon: Shona
πŸ“ž 061 992 3936

πŸ‘‰ Vir enige navrae of bankafsluiting, is die datum vir betaling 15 Julie 2026.

Whoop Whoop! 🎊 Sit jou leathers reg, bring jou vibes, en kom geniet 'n oggend wat jy nie sal vergeet nie! 🌈

Hoop om julle almal daar te sien! πŸ₯³
Nota: Dit is nie 'n club related funksie nie, maar 'n geleentheid waar girls mekaar leer ken.

Found by SomoΒ·See original
Location

1301 van der hoff road, Pretoria, South Africa

Get directions

This week in Sverige