Mel die Storieverteller - HARTBEESPOORT - Chaos is Gratis Praatjie
Education

Mel die Storieverteller - HARTBEESPOORT - Chaos is Gratis Praatjie

Sat, Sep 5
10:00 AM โ€“ Late
HartbeespoortFree ยท See website
About the event

Mel bring haar inspirasiepraatjie "Chaos is Gratis" na Hartbeespoort! ๐ŸŒŠโœจ In hierdie eerlike toespraak deel sy 'n dieper insig oor die warboel en gejaag in ons moderne lewe. Ontdek wat sy doen om saam met die branders te ry en hoe sy die lewe, met al sy malligheid, omhels terwyl sy 'n unieke leefstyl skep. ๐ŸŒ€

Dis 'n geleentheid vir jou om rustig te sit en na te dink oor jou eie lewe en die chaos daarin, asook hoe jy dit beter kan hanteer om ligter deur die lewe te beweeg.

Praatjie duur: 45 minute (Geen pouse)
Venue: Skemerberg Venue
Adres: Plot 291, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216
Buffete met sap & koffie ingesluit!

Deure open: 09:00
Praatjie begin: 10:00
Kaartjies: www.klub23.co.za

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjieprys: R350 per persoon / R3500 per tafel van 10
โœจ Uitstallers welkom!

Kom geniet 'n inspirerende oggend met Mel! ๐ŸŒˆ

Location

Hartbeespoort

Get directions

More events in Sverige

See website