
SonopMark Pongola β 04 Julie 2026
Kom sluit aan by Pongola se eie boeremark! π Op 04 Julie 2026 bied ons 'n spetterende mark aan in die Pongola Rugbyklub.
Wat om te verwag:
π
Plaasvars groente en vrugte
π₯© Vleis en gebak
ποΈ Handgemaakte items
β Boeretroos en heerlike eetgoed
Aktiwiteite:
π΄ββοΈ Bring die gesin en fiets
π£ Kom stap saam
π Kinders kan treintjie ry en die springkasteel geniet
Dis alles oor plaasvars lekkergoed, geselligheid en gemeenskap!
Toegang is gratis!
π Plek: Pongola Rugbyklub
π Tyd: 07:00 β 11:00
Belangstelling om 'n stalletjie te bekom?
SonopMark is op soek na gehalte produsente, bakkers, boere, makers en kreatiewe entrepreneurs.
π Besoek sonopmark.co.za vir meer inligting!
β GoedVoelMark
210 Lucas Meyer St, uPhongolo, 3170, South Africa
Get directions210 Lucas Meyer St, uPhongolo, 3170, South Africa
Get directions