Trooskos Fees

Trooskos Fees

About the event

Kom geniet 'n aand van Trooskos waar elke happie jou herinner aan Sondagmiddagetes, ouma se kombuis en die warmte van mense wat saamkuier om 'n tafel. ๐ŸŒŸ Op 28 Augustus 2026 nooi ons jou na 'n fees met heerlike kos en goeie geselskap wat jou sommer tuis laat voel. ๐Ÿก Bring jou familie, nooi jou vriende en deel in die eenvoudige vreugde van lekker eet en saam wees! Kaartjies sal op die dag by die fees beskikbaar wees. ๐Ÿ“ Kyk hier na die Facebook geleentheid

Found by SomoยทSee original
Location

14 Rembrandt Cres, Parow, 7500, South Africa

Get directions

This week in Sverige