Afrikaans op Toer - Juan Boucher in PE - 7 Aug 2026 - Die Liedjies Die Stories Die Kuier
Event ist vorbeiFand statt am Fr., 7. Aug.Ähnliche Events finden

Afrikaans op Toer - Juan Boucher in PE - 7 Aug 2026 - Die Liedjies Die Stories Die Kuier

Fr., 7. Aug.
18:00Open End
Boardwalk Hotel and CasinoWebsite ansehen
Über die Veranstaltung

🐬 Port Elizabeth, ons het geluister! 🌊

Juan Boucher … Die Liedjies, Die Stories, Die Kuier ... 1 aand in PE! 🔥

Afrikaans Op Toer bring die gees, die trots en die kuier na dorpe regoor Suid-Afrika! Maak reg vir ‘n onvergeetlike aand saam met Juan Boucher, net in Port Elizabeth by Boardwalk Casino. Groot verhoog oomblikke en ’n ervaring waar ons in Afrikaans saam sing, lag en herinneringe bou.

Alle inligting, moets en moenies verskyn op ons webwerf by afrikaansoptoer.co.za en kaartjies is hier beskikbaar - klik op die skakel: Juan Boucher in PE om joune nou te kry voordat dit uitverkoop!

#JouDorpSeMense #JouDorpSeTaal #JouDorpSeMusiek #JouDorp #AOT #AfrikaansOpToer #AfrOpToer

Von Somo gefunden·Original ansehen
Ort

Boardwalk Hotel and Casino

Route

Ähnliche Veranstaltungen

Diese Woche in Sverige