Francois Van Coke @ Heroes Live

Francois Van Coke @ Heroes Live

Über die Veranstaltung

Francois van Coke en 'n vertrek vol mense wat elke woord ken. Kom na Heroes Live vir 'n aand wat werklik besonders gaan wees. Francois bring sy rou talent en onvergeetlike lirieke vir 'n intieme aand na ons venue in Brackenfell.Gryp jou beste vriende, familie en kollegas en bespreek 'n tafel vir 'n aand van lekker saam sing en kuier, heerlike kos en 'n amazing vibe.Begin Desember op die regte manier! Kry jou kaartjies nou.

Von Somo gefunden·Original ansehen
Ort

Shop 1 A, Nitida Avenue, Cape Gate Decor Centre, 7560 Brackenfell, South Africa

Route

Diese Woche in Sverige