
Het van Verlangekraal || AfriForum Teater
👧 Het Heiberg, die weggooikind wat Verlangekraal se naam verewig sou, het in opstand gekom teen 'n rigiede skoolstelsel wat geen rebelsheid kon duld nie. Met net meneer Doep tussen haar en die skoolhoof, meneer Erlank, ontdek ons haar verhaal.
✨ Hierdie geliefde verhaal word vir die eerste keer vanuit Het se perspektief vertel, met insigte oor wie haar beïnvloed het en wat in haar gedagtes omgegaan het, wat haar uiteindelik gehelp het om te oorleef.
🎬 Leon van Nierop se verwerking van Johann Bekker se verhaal, onder die leiding van Frans Swart, word weer na die verhoog gebring.
Beskickers:
- Ana van Achterbergh
- Etienne du Plessis
- Henco J.
- Nico Loubser
- Nikita Meyer
- Ulrich Slabbert
- Zanje Bodenstein
📍 Ligging: Greenlyn Village Centre, 447 Thomas Edison St, Tshwane, 0081, South Africa
Greenlyn Village Centre, 447 Thomas Edison St, Tshwane, 0081, South Africa
RouteMit der Kamera scannen – die Veranstaltung öffnet sich in der Somo-App.









