
Kaalwoorde Open Mic Digkuns: 20 Augustus 2026
Do., 20. Aug.
18:30 – Open End
Irene Shopping Centre, M18, Centurion, 0157, South Africa65 ZAR · Tickets kaufenÜber die Veranstaltung
📜 Het jy ‘n waardering vir digkuns? Wil jy graag deel wees van ‘n aand waar jy na verskillende digters kan luister en self kan besluit wie is die beste?
🍷 Bring jou rooiwyn vriende en kom kies wie jy dink die aand moet wen!
✍️ Indien jy wil inskryf as 'n digter, voltooi die registrasievorm hier: Registrasie
🎟️ Toegang is R65 aanlyn (Railways Café) & R80 by die deur vir die publiek.
🥳 Kom geniet die aand saam met ons!
📍 Plaas: Railways Café, 2 Hack Rd, Irene, Pretoria, 0157
🚫 Card Only venue
🌟 Good Vibes Only
👶 No u/18’s
⚠️ ROAR
🛑 No illegal substances or weapons
Ort
Irene Shopping Centre, M18, Centurion, 0157, South Africa
RouteDetails
Datum
Do., 20. Aug.
Uhrzeit
18:30 - Open End
Auf dem Handy öffnen
Mit der Kamera scannen – die Veranstaltung öffnet sich in der Somo-App.






