pta-SPOOKBUS-uitstappie

pta-SPOOKBUS-uitstappie

Tickets kaufen
Über die Veranstaltung

Neem die storiebus en word weggeneem in die donkerte van die nag. Dit is ’n Teater-op-Wiele-uitstappie deur die strate van die Jakaranda-stad wanneer ons terug stap in tyd met storievertellings van al daardie nostalgiese, roerende, vreemde of skokkende verhale wat in die verlede afspeel.Dit is SPOOKSTORIES wat hoendervleis gee. MISDAADVERHALE wat skok. Vertellings wat jou kop in ongeloof sal laat skud. Dit alles deurweef met die nostalgiese GESKIEDENIS van die omgewing. ’n Multimedia-kultuur-historiese-ervaring. Dit alles op 8 Aug 2026 teen R329 per persoon.Besonderhede en aanlynbesprekings by WebTickets asook by https://www.spookstories.co.za/

Von Somo gefunden·Original ansehen
Ort

Graaff Reinet St, Tshwane, 0081, South Africa

Route

Diese Woche in Sverige