Riana Nel Konsert

Riana Nel Konsert

Tickets kaufen
Über die Veranstaltung

Dit is die konsert waaroor jy nog altyd gedroom het! 🌟 Kom geniet 'n wonderlike aand waar vreemdelinge vriende word en ons mekaar kan ondersteun. Die opbrengs word aangewend om ons nuwe Kuierarea in te rig.

🎟️ Kaartjies: R250 (volwassenes), R50 (kinders)
🍔 Eetgoed: Bestel vooraf vir lekker oseisa en worsbroodjie @R35.

📞 Kontak die kerkkantoor om jou kaartjie(s) te bekom by 012 991 1395

👉 RSVP op Facebook

Von Somo gefunden·Original ansehen
Ort

Sunrise Road NPC, 984, Tshwane, 0081, South Africa

Route

Diese Woche in Sverige