
ELZABE ZIETSMAN in WAT OM TE DOEN AS DIE WÊRELD BRAND
🎭 'WAT OM TE DOEN AS DIE WÊRELD BRAND' is ‘n splinternuwe kabaret spesiaal geskep vir die legendariese Elzabé Zietsman deur digter en skrywer Bibi Slippers. In 'n wêreld waar alles aan die brand is, het die kosmos se kliëntedienssentrum 'n nuwe stem nodig. En wie anders om dit te doen as Elzabé?
👼 Sy vertolk die rol van ‘n “Vra Dr. Adri” wat losstaande vrae van die mensdom beantwoord, terwyl sy vurige interpretasies van bekende treffers aanbied. Met 'n pragmatiese benadering help sy almal om te oorleef in tye wat voel soos die einde van dae.
💡 Skrywer & Samesteller: BiBi SLiPPeRS
🎶 Musiekregisseur: Jody Jason Peterson
🎬 Regie: Bibi Slippers
🎭 Vervaardiging: Drama Drama
Chenoweth Straat 6,, 7550 Durbanville, South Africa
Get directionsScan with your camera – the event opens in the Somo app.









